Welcome To our shop !

0

Your shopping cart is empty!

Afstande (Paperback)

$17.712 $22.14
SKU: MEDIA-6EB778
Availability: in Stock

Dan Sleigh se jongste werk is n historiese roman. Waar Eilande gesitueer is aan die begin van die Westerse teenwoordigheid aan die Kaap, is Afstande baie nader aan die grondslae…

Qty:

Dan Sleigh se jongste werk is n historiese roman. Waar Eilande gesitueer is aan die begin van die Westerse teenwoordigheid aan die Kaap, is Afstande baie nader aan die grondslae van die Westerse beskawing self. Dit is gegrond op die Anabasis van Griekse skrywer-soldaat Xenophon, waarin hy verslag gedoen het oor wat al bestempel is as een van die groot avonture in die geskiedenis van die mensdom. Hierdie avontuur, wat in 401 v.C. begin het, was niks minder nie as een van die skreiendste gevalle van menslike ontbering en uithouvermo. Die avonturiers was n ler van tienduisend Grieke wat as huursoldate ingespan is om die destydse koning van die Persiese Ryk te ontsetel.

Sleigh se briljante ingewing was om naas Xenophon nog n hoofkarakter in te bring, naamlik die Joodse eunug Nagri, wat as n profeet grootgeword het in Babilon, waar die Israeliete toe in ballingskap was. Nagri word deur Xenophon in diens geneem om die Anabasis uit sy kriptiese notas saam te stel.

Sleigh se roman is benewens n uitmergelend lewensegte voorstelling van een van die merkwaardigste militre veldtogte in die geskiedenis n uitbeelding van die mens se soeke na identiteit en vastigheid in n vinnig veranderende en genadelose tyd. Hy wys hoe godsdiens en ideologie hierdie soeke paradoksaal rig n kompliseer. Deur sy twee skrywerkarakters, hul verbondenheid n die wrywing tussen hulle, ondersoek hy ook die hartstog, begeertes, konflikte, maar veral die ontroering wat skrywerskap onderl. S maak Sleigh van n antieke gegewe iets absoluut kontemporr en vermag hy wat alle groot skrywers regkry, en dit is om die standhoudendheid van die universeel menslike te bevestig.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Shipping policy for our store

We offer fast and reliable shipping worldwide. All orders are carefully packaged and shipped within 1–3 business days after payment confirmation.

  • Fast shipping within 1-3 business days
  • Free shipping on orders over $40
  • 30 days money back guarantee
  • 24/7 online customer support
  • Secure packaging & safe delivery

Standard shipping, expedited shipping and express delivery options are available at checkout. Delivery time depends on your destination country and local logistics.